Voorraad nommer: F15
Grootte: 59ha * 3 Boorgate & 1 dam * Water regte uit die Bergrivier * 4 Slaapkamer huis * 1 Woonstel * Ruim stoor * 7 Werkers huise * Boerdery – wingerd, groente & stokkies.
‘n Baie besonderse wingerd, stokkig en groente plaas in die hartjjie van die Boland.
Kontak ons: Redz Properties – Kobus Smit 072 611 5311
(Geregistreerd by die PPRA)